top of page
A compilation of our resources and thoughts
Louwrens Scheepers
Jun 27, 20233 min read
En ons bly gryp na geweld...
Ek het in die week wat verby is die fliek “The Woman King” gekyk. En daar is soveel gemengde emosies in my persoonlike refleksie op die...
59 views0 comments
Louwrens Scheepers
Feb 23, 20224 min read
My Bybel en die boom in die tuin
Wanneer ek by my studeerkamer se venster uitkyk sien ek ‘n pragtige groot boom – groot en majestieus met takke wat wyd uitstrek en skadu...
39 views0 comments
Louwrens Scheepers
Aug 19, 20213 min read
Trek jy Oos of Wes (Deel 3)
(Deel 3 moet saam met deel 1 en 2 gelees word) Ons reis weswaarts is ‘n reis die donkerte in. Die onbekende. Vol onsekerheid. ‘n Reis...
84 views0 comments
Louwrens Scheepers
Jul 15, 20214 min read
'n Lam. 'n Leeu, 'n Ondier... Wie volg ons?
Ons land brand. En ek lees die boek Openbaring. En ek wonder... Oor die dier. En die lam. Ek lees van die mag van die dier – polities en...
135 views0 comments
Louwrens Scheepers
Jul 5, 20212 min read
Trek jy Oos of Wes? (Deel 2)
(Deel 2 moet asb. saam met deel 1 gelees word) Die Abrahamsreis Weswaarts, die onbekende in, is nie net ‘n reis van onsekerhede nie. Dit...
108 views0 comments
Louwrens Scheepers
Dec 14, 20203 min read
2020 het sy merk op ons almal gelaat - Niemand kon dit vryspring nie.
2020 het sy merk op ons almal gelaat. Dis ‘n Jaar wat vir altyd onthou sal word vir ‘n pandemie wat die wereld op sy kniee gedwing het....
180 views0 comments
Louwrens Scheepers
Oct 14, 20205 min read
Wat maak ons met al die onreg en kwaad?
Ons almal doen dit. Veral wanneer ons in ‘n hoek is. Onseker. Bang. Kwaad. Ons soek die sondebok. Iemand moet die skuld dra. Iemand moet...
133 views0 comments
Louwrens Scheepers
Jun 15, 20202 min read
Wie se lewe maak saak?
En ons bly worstel met die vraag: Wie se lewe maak saak?
161 views0 comments
Louwrens Scheepers
Jun 3, 20205 min read
Ons wêreld is siek
Ons wêreld is siek. En dit is nie net van die Covid 19 virus nie. Dit het 'n ander naam. Rassisme. Ek het ook die virus. Hier is my storie
565 views2 comments
Louwrens Scheepers
May 21, 20203 min read
Hemelvaart: Opgevaar of Weggevaar?
Hemelvaart. Dit is een van daardie dae op die kalender wat maklik by ons verbygaan. Want wat is hierdie hemelvaart nou eintlik?
120 views0 comments
Louwrens Scheepers
May 5, 20202 min read
Ons hou van klippe gooi
Maak nie saak waaroor gepraat word nie... iewers word daar altyd gesoek na 'n sondebok na wie die klippe gegooi kan word.
109 views0 comments
Louwrens Scheepers
Apr 19, 20202 min read
Die virus, redding en die hemel...
Vir baie gaan verlossing oor ‘n hemel eendag.
Maar dink weer.
Verlossing is nie God se ontsnappingsplan vir ons uit hierdie wêreld nie.
166 views0 comments
Louwrens Scheepers
Apr 14, 20204 min read
Anderkant die storm
In die verhaal van Markus is die See van Galilea ‘n skeiding, ‘n grens wat oorgesteek moet word.
Wat lê en wag aan die anderkant?
54 views0 comments
Louwrens Scheepers
Apr 7, 20203 min read
Om God te kan sien...
As spirituele begeleier dui ek nie die koers aan nie. Ek word jou medereisiger. En iewers langs die pad begin jy om self te kan sien...
38 views0 comments
Louwrens Scheepers
Apr 6, 20203 min read
In watter optog is jy?
Dit is die jaar 30nC. Dit is lente. Dit is die begin van die Joodse Paasfees. En Jerusalem skud sy vere reg. Maar hierdie jaar se...
38 views0 comments
Louwrens Scheepers
Apr 20, 20191 min read
Maria en die tuinier
John 20 Op die Sabbatdag, die sewende dag, bêre hulle Jesus se liggaam agter ‘n rots in ‘n tuin. Soos ‘n koringkorrel in die grond. En...
54 views0 comments
Louwrens Scheepers
Dec 23, 20183 min read
Jesus, Plato en 'n Grot.
Ons is vasgevang in ‘n grot. Vasgebind met kettings. Van geboorte af. Die enigste lig wat ons het is ‘n vuur wat van agter ons brand....
96 views0 comments
Louwrens Scheepers
Dec 4, 20185 min read
Ons het so gehoop...
Dit is so moelik om ‘n storie regtig te kan geniet as jy die einde reeds ken. Dit is soos om vir die soveelste keer vir dieselfde ou...
107 views1 comment
CONTACT
Home: Contact
bottom of page